Wen­ke

Ons gee raad vir ge­swel­de be­ne en voe­te en wen­ke met pe­a­nut but­ter.

Kuier - - Inhoud -

Ge­bruik o­ven cle­a­ner om jou taai ven­sters mee skoon te maak. ANNE KRA­MER, JEF­FREYS­BAAI

As jy rou uie in ’n sal­sa ge­bruik en jy nie bin­ne 20 mi­nu­te daar­die sal­sa gaan eet nie, spoel eers die uie on­der koue, lo­pen­de wa­ter af en klad dit dan droog. Dit ver­wy­der die swa­wel­ag­ti­ge gas wat sal­sa kan be­derf. JANET GOVINDEN, S­TEL­LEN­BOSCH As jou haar­gel op is, ge­bruik roll on. NADIA WILLOUGHBY, WOODSTOCK As ’n by jou ge­steek het, sny ’n suur­le­moen in die helf­te en hou die bin­ne­kant op die steek­plek. Dit neem die pyn en swel­ling gou weg. INA BAS­SON, TABLE VIEW Plak plas­tiek­va­doek­hak­kies aan die bin­ne­kant van jou kle­re­kas en hang jou ju­we­le daar­aan op. Dit hou dit net­jies. SANDRA DANIELS, BISHOP LAVIS. Druk ’n straw van on­der af deur ’n stra­w­ber­ry om die groen ge­deel­te bo-aan mak­lik te ver­wy­der. SHARON VAN NIE­KERK, KUILSRIVIER Ge­bruik die dek­sel van jou leë co­co­a­blik­kie om jou oop­ge­maak­te blik­kie kon­sens­melk te be­dek. SARIE VAN JAARSVELDT, ODENDAALSRUS Vir ’n heer­li­ke smaak aan pam­poen of soet­pa­tats, voeg‘n tee­le­pel va­nil­la es­sen­ce daar­by. WINIFRED ARENDSE, KNYS­NA Gooi een tee­le­pel koek­so­da in die pot as jy wit­mie­lies kook. Dit maak dit gou sag. ZELDA JACOBS, KLEINSKOOL Maak al­tyd se­ker jy neem vin­nig ’n fo­to van jou ba­ga­sie voor jy per vlieg­tuig reis. Dit sal help om pa­pier­werk spoe­di­ger te laat ver­loop in­dien jou ba­ga­sie ver­lo­re raak. JAYLEE GERTSE, RI­VERS­DAL Om ei­ers ’n mooi vorm te gee wan­neer jy dit bak, sny ’n g­reen pep­per in lek­ker dik sky­we, plaas dit in die pan en breek die ei­ers ver­sig­tig daar­in. Die g­reen pep­per kan dan ag­ter­na ook ge­ëet word. JACOBA MEYER, UTRECHT Om ont­slae te raak van vis­mot­te in jou kom­buis­kas­sies, pak jou rak­ke uit met foil. MATHILDA JON­KER, MAMRE V­ries Co­ke wat se gas al uit is, in ys­bak­kies en ge­bruik wan­neer jy vir jou ’n glas vars Co­ke skink. NITA EDWARDS, P­RE­TO­RIA As jy per on­ge­luk aan ’n vlie­ë­van­ger se gom ge­raak het, spuit Doom aan. Hou ’n ruk­kie aan, vee af en was jou han­de deeg­lik. JOLINE S­MITH, KENHARDT Meng ’n hal­we tee­le­pel Tur­ling­ton in ’n glas warm melk; dit help vir moeg­heid. BELINDA JO, MITCHELLS PLAIN Vir spat­a­re, ge­swel­de be­ne en voe­te, ver­al in die so­mer, s­meer Ment­hol Campher of e­ni­ge an­der sterk salf aan en be­dek met plas­tiek­sak­ke. Haal oor 1 uur af. TRUDY-LEE SECONDS, MOSSELBAAI As jy nie air fresh­ner het nie, steek ’n kers aan en laat brand dit. Dit vat al die reu­ke weg. T. BOSHOFF, PORT E­LI­ZA­BETH Om jou oond skoon te maak, week le­moen­skil­le vir ’n paar dae in a­syn en gooi in ’n spuit­kan, s­prin­kel koek­so­da in die oond en spuit die meng­sel op. Laat staan vir 5 mi­nu­te en vee af. S­HIR­LEY HEUVEL, DELFT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.