EGG FRY NOODLES MET HOEN­DER

Kuier - - Kookklas -

Ge­noeg vir 4 BE­STAND­DE­LE

3 hoen­der­bors-fil­let­te, in re­pies ge­sny 1 pak­kie egg fry noodles, gaar­ge­maak vol­gens die in­struk­sies op die pak­kie 2 eet­le­pels hoen­der-spe­se­rye 2 tee­le­pels tie­mie 2 wor­tels, in re­pies ge­sny 1 eet­le­pel so­ja-sous 2 eet­le­pels bal­sa­mie­se a­syn 2 eet­le­pels gem­mer, fyn­ge­kap 1 eet­le­pel knof­fel, fyn­ge­kap 2 eet­le­pels kook­o­lie Sout en pe­per na smaak

METODE

Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die hoen­der­re­pies. Voeg dan die hoen­der­spe­se­rye, tie­mie, so­ja-sous, a­syn, knof­fel, wor­tels en gem­mer by. Laat prut tot die hoen­der sag is. Voeg dan die gaar noodles by die hoen­der en meng goed. Geur met sout en pe­per.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.