GEBAKTE VISKOEKIES MET MASHED POTATOES

Kuier - - Kookklas -

Ge­noeg vir 8 BE­STAND­DE­LE Vir die viskoekies

2 blik­kies pil­chards in ta­ma­tie­sous 2 snye wit­brood, in ’n kop­pie wa­ter ge­week en ge­drei­neer 1 ei­er 1 ui, ge­kap ’n Hand­vol vars pie­ter­sie­lie, fyn­ge­kap 2 tee­le­pels droë tie­mie Sout en pep­per na smaak ½ kop­pie kook­o­lie 1 kop­pie meel

Vir die mashed potatoes

6 aar­tap­pels, gaar­ge­kook ½ kop­pie melk Sout en pep­per na smaak

METODE

Viskoekies: Drei­neer die pil­chards en ver­wy­der die gra­te. Gooi dit in ’n bak en voeg die res van die be­stand­de­le (be­hal­we die meel en o­lie) by en meng goed. Vorm bal­le­tjies on­ge­veer die groot­te van gholf­bal­le en rol el­ke bal­le­tjie in die meel. Bak in warm o­lie tot al­kant goud­bruin en gaar is.

Mashed potatoes: Voeg gaar aar­tap­pels en melk in ’n meng­bak en druk fyn. Voeg die sout en pe­per by en sorg dat die aar­tap­pels glad en son­der klon­te is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.