MAAL­VLEIS-KERRIE MET LEN­SIES EN CHA­KA­LA­KA

Kuier - - Kookklas -

Ge­noeg vir 4 – 6 BE­STAND­DE­LE

500 g lams-maal­vleis 1 blik­kie KOO Cha­ka­la­ka with But­ter­nut 1 blik­kie KOO W­ho­le Ker­nel Corn in B­ri­ne 1 blik­kie KOO Lentils in B­ri­ne (jy gaan 1 kop­pie be­no­dig) 1 ui, fyn­ge­kap 1 tee­le­pel knof­fel, fyn­ge­kap 2 ta­ma­ties, fyn­ge­kap 2 eet­le­pels ker­rie­poei­er 1 eet­le­pel bor­rie 2 eet­le­pels chut­ney (blat­jang) 1 eet­le­pel o­lie Sout en pe­per na smaak

METODE

Ver­hit die o­lie in ’n pot en braai die ui, ta­ma­tie en knof­fel. Ver­bruin die maal­vleis en voeg die aar­tap­pels by. Voeg die ker­rie­poei­er, bor­rie en chut­ney by en laat prut vir 20 mi­nu­te. Voeg dan die len­sies, mie­lies en cha­ka­la­ka by. Laat prut vir nog 10 – 15 mi­nu­te. Geur met sout en pe­per en be­dien met rys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.