KYKNET-pHOToBOOTH

Kuier - - Liefdesbal -

Jy moet jou ook glad nie be­kom­mer as jy as ’n en­kel­lo­pen­de wil kom nie! Ons het ge­sorg vir Suid­oos­ter-sexy vir al die sin­gle la­dies! Jy kan spe­si­aal vir die ge­leent­heid die mees ro­man­tie­se lief­des­voor­blad­fo­to saam met man­lief of een van die ak­teurs van Suid­oos­ter neem en een ge­luk­ki­ge da­me gaan ’n dans (’n blu­es num­ber nog­al!) met Irs­haad Al­ly (Ra­fiek Sams­o­dien in die se­pie) wen!

Irs­haad Al­ly

Mar­co S­pau­mer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.