Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - Speletjies -

1. Hoe­veel vrou­li­ke stuk­ke is daar op ’n skaak­bord? 2. Van wat­ter land was Fi­del Cas­tro die pre­si­dent? 3. Wat is die naam van die en­kel­been­tjies van ska­pe waar­mee kin­ders s­peel? 4. Wat noem ons ’n stuk land wat aan al­le kan­te deur wa­ter om­ring word? 5. In wat­ter jaar word die Re­pu­bliek van Suid-A­fri­ka 60 jaar oud?

6. Wat­ter mu­siek­in­stru­ment word op die Par­le­ment se em­bleem uit­ge­beeld?

7. Hoe­veel maan­de in ’n jaar het net 30 dae?

8. Vol­tooi die uit­druk­king:“Ver van jou goed, na­by jou __ _ _ _”.

9. Wie is in No­vem­ber 2016 ver­kies tot Pre­si­dent van die VSA?

10. Wie was die kap­tein van die Pro­tea-krie­ket­span wat Aus­tra­lië in 2016 met 2 – 1 ge­klop het?

11. Hoe­veel reg­ters dien in SuidA­fri­ka se Grond­wet­hof of Kon­sti­tu­si­o­ne­le Hof?

12. Wat noem ons die ly­ne op ’n land­kaart wat pa­ral­lel loop aan die e­we­naar?

13. In wat­ter sport ver­teen­woor­dig Ra­ven Klaas­en Suid-A­fri­ka?

14. Waar in ’n mens se lig­gaam sit jou skild­klier of ti­ro­ïed?

15. Vol­tooi die naam van die Gospel­groep: Ke­vin Booy­sen & _ _ _ _ _ _ _.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.