WAAROORWIL JY HÊ MOET ANDELINE SKRYF?

Kuier - - Kuiercoach -

Stuur ’n SMS met die woor­de KUI­ER CO­ACH ge­volg deur jou vraag na 37172 (R1 per SMS), of stuur ’n e-pos na kui­er@kui­er.co.za met KUI­ER CO­ACH in die on­der­werp­lyn. ’n Boek met raad oor hoe jy jou on­ge­luk­kig­heid by die werk kan han­teer en oor of jy moet be­dank en wan­neer, in­dien dit ’n op­sie is, is How to lo­ve your job or find a new one. Dit is ge­skryf deur Jo­an­na Penn en is be­skik­baar by www.a­ma­zon.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.