ROK VIR E­NIG­IETS

Kuier - - Mode -

Sorg dat jy ten min­ste een ge­mak­li­ke rok het wat vir al­les sal werk – van ’n ver­ga­de­ring tot mid­dag­e­te saam met die mei­sies. Dit moet ge­mak­lik wees en jy moet goed lyk en voel daar­in. Sorg dat dit in ’n klas­sie­ke styl en snit is so­dat dit nie som­mer uit die mode sal gaan nie en jy dit vir baie ja­re sal kan dra. Rok, R399, S­pree.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.