DIÉ TOP

Kuier - - Mode -

Selfs as deel van jou ba­sie­se stuk­ke moet jy jou u­nie­ke stem­pel af­druk. Kry dus een of twee kleur­vol­le tops om by jou klas­sie­ke stuk­ke te dra om jou u­nie­ke styl te wys. Bly eg­ter weg van goed wat té deur­sky­nend of ca­su­al is vir die werk en vir on­der­kle­re mis­gis kan word. Geel top, R179, H&M. Blou top, R399, Foschi­ni.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.