Hal­lo my Kui­er- men­se,

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek is nie se­ker of ek van ver­ras­sings hou nie. Aan die een kant was ek al die slag­of­fer van ’n baie wre­de A­pril-gek­grap wat nog ja­re la­ter ge­maak het dat ek nie som­mer ’n mee­val­ler ver­trou nie! Maar aan die an­der kant het ek al die mooi­ste goed op die le­lik­ste plek­ke ont­dek en dan was dit so­veel meer kos­baar, juis om­dat dit so on­ver­wags was. Dis am­per nes Ri­chard Ge­re en Ju­lia Ro­berts se ka­rak­ters in P­ret­ty Wo­men in my kop be­sig is: Ed­ward: It’s just that, uh, ve­ry few pe­op­le sur­pri­se me. Vi­vi­an: Ye­ah, well, you’re lucky. Most of ‘em shock the hell out­ta me.

G’n won­der ek dink aan flieks soos dié nie – hier­die is ons Va­len­tyns­uit­ga­we! So of jy nou ’n ou ge­trou­de of en­kel­lo­pen­de is, daar is beslis iets in dié uit­ga­we vir jou. Selfs al is ro­man­se glad nie jou ding nie, moe­nie ons Voorbladstorie mis­loop nie. Ons vang op met die im­mer­ge­wil­de Denise Ne­w­man en ont­moet Sherman P­ha­ro van Suid­oos­ter wat sy roe­ren­de le­wens­ver­haal deel. Dan was ek ook toe­val­lig daar in Ber­na­di­no Heig­hts die Son­dag toe die nuus oor die skok­ken­de ge­sins­moord (bl.14) breek, maar lees Er­nusta se sto­rie en be­sluit self wat jul­le dink. Wat ek wel kan sê is, die skok en on­ge­loof was tas­baar. Nie­mand het dít sien kom nie.

Tot vol­gen­de keer,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.