Ge­bruik die krum­mels wat ag­ter­bly in jou Weet­bix-boks in plaas van brood­krum­mels wan­neer jy frik­ka­del­le maak. Dis baie meer voed­saam en lek­ker­der.

Kuier - - Wenke - SHARON SEE­KOEI, BRAC­KEN­FELL

As jy ook soos Sharon ons Wenk van die Jaar-wen­ner wil wees, stuur ge­reeld jou wen­ke in! Ons is al­reeds op soek na die bes­te wenk van 2017! As jou wenk as Wenk van die Maand ge­kies word, is jy ou­to­ma­ties ’n fi­na­lis vir die groot prys van R6 000! Dié 10 ge­luk­ki­ge le­sers wen elk ’n GLAD-ge­skenk­pak ter waar­de van R250 om­dat hul­le vir die Wenk van die Jaar

kom­pe­ti­sie ge­stem het: Mag­da Roth­man, Parys; Ma­rie Crou­se, Ge­or­ge; Lor­ri­a­ne Ti­tus, Mitchells Plain; I­sa­bel­la Be­na­die, Eloff; Sa­rah Jam­mer, Bark­ly-Wes; Ka­ty Buis, Riversdal; He­len Schoeman, Kru­gers­dorp; C­ha­nel­le du P­reez, P­re­to­ria-Noord; Ge­ral­di­ne Roux, Good­wood; Le­zan­ne S­mith, Ho­pe­field.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.