Kuier - - Mode -

Vir ’n meer dra­ma­tie­se look, lay­er jou by­kom­stig­he­de. As jy hou van ’n klas­sie­ke look, hou dit een­vou­dig met min acces­so­ries.

Jy kan los én nou­pas­sen­de i­tems saam dra, mits dit in pro­por­sie is − by­voor­beeld ’n los top by ’n sty­we broek.

Rooi is ’n pri­mê­re kleur en werk by baie an­der kleu­re, ver­al as jy co­lour-blocking doen.

Gee ’n een­vou­di­ge rok ’n duur­der look deur ’n teks­tuur soos la­ce daar­by te dra.

Rond jou uit­rus­ting vir jou da­te af met kil­ler hak­ke, blink by­kom­stig­he­de, ’n hand­sak en lip­stif­fie met woe­ma!

Rooi rok, R149,99, The Fix. Wit on­der­baad­jie, R180, Mr P­ri­ce. Arm­ban­de, R199,50, Co­let­te By Co­let­te Hay­man. Hak­skoen, R199,99, The Fix. Hals­snoer, R89,99, The Fix.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.