Vol lief­de & pas­sie

Re­vlon stel be­kend Re­vlon LO­VE IS ON ’n par­fuum wat ont­werp is om die lief­des­vlam tus­sen twee men­se aan te vuur.

Kuier - - Skoonheid -

Vroue is mal daar­oor, mans vind dit on­weer­staan­baar!

Re­vlon LO­VE IS ON TM, wat ont­wik­kel is in sa­me­wer­king met Cos­mo In­ter­na­ti­o­nal, word ge­ken­merk deur die ver­lei­de­li­ke sa­me­smel­ting van man­li­ke en vrou­li­ke geu­re, wat hom da­de­lik na jou toe sal lok. Die sexy par­fuum met ’n men­gel­moes van geu­re soos soet­bes­sies, si­trus en flu­weel­ag­ti­ge ro­se, word meer in­tens met die sen­su­e­le warm­te van gem­mer, kar­da­mom en ek­so­tie­se san­dal­wood. Dit be­vat ook va­nil­la, am­ber en musk wat by­dra tot die ryk geur wat ál sy sin­tuie sal prik­kel en hom in jou rig­ting sal stuur. Re­vlon LO­VE IS ON kom in ’n u­nie­ke hart­vor­mi­ge-bot­tel en met ’n ryk en warm ge­voel en is die toon­beeld van pas­sie en lief­de. Met net ’n tik­kie van dié aan­lok­like par­fuum, sal jy hom weg­voer op ’n be­to­we­ren­de reis van moont­lik­he­de. En wan­neer jy weg­stap, sal jy hom los met jou ver­lei­de­li­ke reuk en ’n die­pe hun­ke­ring na jou. Re­vlon LO­VE IS ON sal beslis ’n groot rol speel in jul lief­des­ver­haal! Be­skik­baar by uit­ge­soek­te win­kels teen R399 vir 50ml.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.