5 BIO-OIL-GESKENKPAKKE TER WAAR­DE VAN R1 500 ELK

Kuier - - Gesondheid -

Bio-Oil on­der­steun S­wan­ger­ska­pop­voe­dings­week, wat van­jaar van 18 tot 26 Fe­bru­a­rie ge­hou word. Die fo­kus is op ge­boor­te­hor­mo­ne en Bio-Oil wil die bood­skap by hos­pi­ta­le reg­oor die land ver­sprei om ver­wag­ten­de ou­ers met ken­nis te be­mag­tig. Bio-Oil is ’n ge­spe­si­a­li­seer­de vel­sorg­pro­duk met PurCel­lin Oil as hoof­be­stand­deel. Dit word ge­bruik vir jeu­ke­ri­ge en droë vel, on­ge­ly­ke vel­kleur, let­sels en ver­ou­der­de- en ont­wa­ter­de vel as­ook swan­ger­skap­rek­mer­ke. Vir meer in­lig­ting oor die S­wan­ger­ska­pop­voe­dings­week of vir ’n kin­der­ge­boor­te-op­voe­der in jou a­rea, be­soek www.ex­pec­tant­mot­hers­gui­de.co.za of www.fa­ce­book.com/Ex­pec­tan­tMot­hersGui­deZa. Om in te skryf, SMS KUI­ER BIO-OIL na 42508 voor Vry­dag 3 Maart 2017. Elke SMS kos R1,50. Wen­ners word in die uit­ga­we van 22 Maart 2017 aan­ge­kon­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.