MI­NI-QUICHES MET SPEK EN SAMPIOENE

Le­wer 4 mi­ni-quiches

Kuier - - Kookklas -

BESTANDDELE

200 g spek, ge­kap 6 sampioene, fyn­ge­kap 8 pep­pa­dews, fyn­ge­kap 4 ei­ers, ge­klits 2 eet­le­pels o­lie 1 kop­pie ched­dar­kaas, ge­ras­per 1 rol kaas-en-uie blaar­deeg (puff pa­stry) 1 tee­le­pel ge­droog­de tie­mie Sout en pe­per na smaak

METODE

Druk sir­kels uit die blaar­deeg en plaas in die mi­ni qui­che-pan­ne­tjies wat met S­pray n Cook ge­spuit is. Ge­bruik ’n vurk en druk gaat­jies in die deeg op die bo­dem van elke qui­che-pan­ne­tjie en hou een­kant. Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die spek. Voeg dan die sampioene by en braai tot gaar. Skep dan dié meng­sel in die qui­che-pan­ne­tjies en rang­skik die pep­pa­dews bo-op. Giet die ge­klits­te ei­ers by die vul­sel en sprin­kel die kaas bo-op. Voeg die tie­mie by en geur met sout en pe­per. Bak in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C tot die deeg bruin en die ei­er ge­stol is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.