MI­NI-HAMBURGERS

Le­wer on­ge­veer 12 hamburgers

Kuier - - Kookklas -

BESTANDDELE Vir die pat­ties

500 g mince 1 ui, fyn­ge­kap 2 tee­le­pels fyn kol­jan­der 1 tee­le­pel ge­rook­te pa­pri­ka ’n Hand­jie­vol vars pie­ter­sie­lie, ge­kap 1 eet­le­pel bar­be­que-spe­se­rye 2 ei­ers 1 kop­pie kook­o­lie

Vir die mi­ni-brood­rol­le­tjies

1kg bruin w­he­at-meel 10g pak­kie y­e­ast (kits­gis) 1 be­ker (500 ml) lou­warm wa­ter 1 tee­le­pel sout 4 eet­le­pels se­sam­sa­de 2 eet­le­pels kook­o­lie 1 ei­er

Sa­me­stel­ling:

Blaar­slaai van jou keu­se 4 ta­ma­ties, in sky­we ge­sny

METODE

Pat­ties: Meng al­le bestanddele (be­hal­we die o­lie) vir die pat­ties in ’n bak. Ge­bruik jou han­de om dit goed te meng. Vorm dan k­lein bal­le­tjies so groot soos gholf­bal­le. Ver­hit die o­lie in ’n pan en bak dan die pat­ties tot mooi bruin en gaar. Hou een­kant.

Brood­rol­le­tjies: Voeg al die bestanddele in ’n bak en knie tot ’n deeg. Be­dek met ’n kom­bers en laat rys vir 30 mi­nu­te. (Die deeg moet nou dub­bel sy groot­te wees.) Vorm mi­ni-brood­rol­le­tjies en smeer ’n bie­tjie van die ge­klits­te ei­er bo­op elk­een. Sprin­kel die se­sam­sa­de oor en laat staan vir 20 mi­nu­te. Voor­ver­hit die oond tot 180°C, plaas die rol­le­tjies op ’n bak­plaat en bak vir 40 mi­nu­te tot goud­bruin en gaar. Haal uit die oond en koel af. Sa­me­stel­ling: Sny die rol­le­tjie oop, plaas die blaar­slaai, ta­ma­tie en ’n pat­tie bin­ne elke rol­le­tjie en be­dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.