Ge­mak­lik & sexy

Kuier - - Mode -

Ons mo­del­le was in die kol en het al­mal be­ïn­druk in dié looka-li­ke mo­de­sty­le van be­roem­de ma’s. Taugheedah Abdullah Jacobs

J.Lo en haar twee­ling (Em­me en Max) Jen­ni­fer is be­kend vir haar wel­ge­vorm­de ag­ter­ste­we en sy weet wat om aan te trek om haar kur­wes te be­klem­toon, soos nou­pas­sen­de je­ans. Maar sy pro­beer ook nie té sexy te lyk wan­neer sy saam met haar kroos is nie.

Ma: Pol­ka­dot top, R99,99, Mr P­ri­ce. Na­vy broek, R199,99, Jet. Swart hak­skoen, R189,95, Ac­ker­mans.

Dog­ter: De­nim romp met kno­pe, R89,99, Jet. Pumps, R220, Ex­act. Lang­mou-bloes, R150, Ex­act.

Seun: Ge­druk­te T-hemp, R89, Ac­ker­mans. Groen check-hemp, R139,99, Jet. De­nim­skoen, R70, Mr P­ri­ce. Ge­bleik­te je­ans, R129,95, Ac­ker­mans.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.