sexy & styl­vol­le ce­leb-ma’s

Kuier - - Inhoud -

Nou kan jy ook soos ’n ster lyk! Laat dié ce­leb-ma’s en hul be­roem­de kin­ders se mo­de­sty­le jou in­spi­reer. DEUR taugheedah abdullah jacobs

Staan uit!

Ja­da Pin­kett-S­mith & Wil­low Dié ma en dog­ter se mo­des is styl­vol en sexy. Hul­le wil al­tyd uit­staan en hul mo­de­keu­ses is al­tyd o­ver the top. Hul­le hou din­ge in­te­res­sant, dus weet jy nooit wat­ter fashi­on sta­te­ment hul­le vol­gen­de gaan maak nie. Maar ont­hou, dis nie vir al­mal nie!

Ma: Vloot­blou skin­ny je­ans, R149,99, Jet. Crop-top, R139,99, The Fix. Veel­kleu­ri­ge baad­jie, R399,95, The Fix. Oor­bel­le, R40, Mr P­ri­ce. Pienk hak­soen, R240, Ex­act.

Dog­ter: Swart romp, R159,99, Mr P­ri­ce. Swart wed­ge-tek­kie, R299,99, The Fix. Lang­mou-top, R89,99, The Fix. Ma­roen crop-top, R79,99, The Fix. Oor­bel­le, R79, Mi­la­dys.

Ma: Blou­groen nou­pas­sen­de rok, R199, Ex­act. Blou ge­druk­te baad­jie, R499, Mi­la­dys. Hals­snoer en oor­bel­stel, R119, Mi­la­dys. Sil­wer belt, R150, Qu­eenspark. Swart mu­le-hak­skoen, R499, Qu­eenspark.

Dog­ter: O­lyf­kleu­ri­ge rok, R350, Re­fi­ne­ry. Sil­wer belt (pak van twee), R139, Mi­la­dys. Hals­snoer en oor­bel­stel, R99, Mi­la­dys. Room­kleu­ri­ge pumps, R150, Ex­act. Arm­band­stel, R79, Ac­ker­mans.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.