Wen­ke

Hier is raad vir mie­re, vlieë en mus­kie­te en wen­ke met skil­le.

Kuier - - Inhoud -

Plaas eers ei­ers wat in die ys­kas was in lou wa­ter om dit ka­mer­tem­pe­ra­tuur te kry voor­dat jy dit vir ge­bak ge­bruik. SANDRA DANIELS, BISHOP LAVIS Vir son­brand: Smeer ’n goeie con­di­ti­o­ner aan vir 5 – 7 dae. Jy ver­vel dan ook nie so mak­lik nie. JUANITA DE WAAL, VANDERBIJLPARK Voor jy stof­suig, ras­per ’n hal­we ai­r­blok in jou stof­sui­er se drom en jou ver­trek sal skoon ruik. Jy kan dit ook met jou vul­lis­drom doen. TESS FLYNN, ARNISTON As jy brood bak en jy het te min y­e­ast, gooi ’n bie­tjie bruis­meel by. Dit laat jou brood som­mer lek­ker hoog rys. SYBIL ADAMS, S­TEL­LEN­BOSCH Om ont­slae te raak van die vet in cor­ned me­at, gooi dit vir ’n tyd­jie in ’n pot met kook­wa­ter. Die vet sal van­self weg­smelt. JEN­NI­FER MATHEUS, TOUWSRIVIER Ge­bruik die sproei waar­mee jy die bin­ne­kant van jou mo­tor skoon­maak om jou meu­bels in die huis te po­li­toer. AYSHA BHOYD, KING WILLIAMS TOWN Smeer jou koek­blik­ke met le­mon es­sen­ce, dan is dit lek­ker vars wan­neer jy dit ge­bruik. ELIZE KLINCK, KLERKSDORP Bê­re jou hal­we ui in ’n GLAD Sand­wich Bag en dan in jou ys­kas. Dit hou die ui vars en laat nie al­les in jou ys­kas na rou ui ruik nie. DENÉ ORLAM, ALEXANDERBAAI Spuit G­ril­lex op jou swart stoof. Laat staan vir ’n uur en was af om vet-aan­pak­sel af te kry. MARTHA PIETERSE, RO­BERT­SON Om­toe in jou ’n kaas a­syn­lap lan­ge­ren bê­re­vars te dit hou,in ’n draai­bak met­dit ’n dek­sel EUNICE op ADAMS,in die ys­kas. DELFT Was wit­ge­verf­de meu­bels af met wa­ter waar­in ’n ui ge­kook is. CHRISTA OOSTHUIZEN, BRITS Plaas wat­te­plui­sies in jou ore as jy reis­siek­te in ’n voer­tuig kry. Dit ver­hoed dat jy naar word. SARAH FORTUIN, OKIEP Sny ’n gleu­fie in ’n bad­spons en druk oor­skiet­seep daar­in. Dit sal heer­lik skuim wan­neer jy bad. GRIETA PRETORIUS, GRIEKWASTAD As jy jou met kook­wa­ter brand, druk jou hand vir 15 mi­nu­te in meel. Dit neem die pyn bin­ne mi­nu­te weg en geen bla­se sal vorm nie. INA BASSON, TA­BLE VIEW Smeer suur­le­moen aan jou vel om vlieë en mus­kie­te weg te hou. JEANETTE DE BEER, VREDENDAL As jou ring aan jou vin­ger vas­sit, draai dub­bel ga­ring om die vin­ger oor die kneu­kel voor die ring tot dit heel­te­mal be­dek is. Trek die ring sta­dig vo­ren­toe oor die ga­re. Dit be­hoort dan mak­lik af te glip. LENA DAVIDS, WESBANK

Bê­re sui­ker of meel in ’n plas­tiek-melk­be­ker met ’n tuit om dit mak­li­ker uit te gooi. MEI­SIE OOSTHUIZEN, PULLENSHOOP

Plaas ’n marsh­mal­low on­der­in ’n room­ys-co­ne; dit sal keer dat dit pap raak as die room­ys be­gin smelt. HESTER ABDINOR, KLERKSDORP In­dien ’n koek aan die pan vas­sit, plaas die pan vir ’n paar mi­nu­te in kook­wa­ter. Die koek sal dan mak­lik uit­kom.Wees net ver­sig­tig dat die koek nie nat word nie. FRANCIS DREYER, NELSPRUIT

AAN­GE­BIED DEUR

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.