STERRE VOORSPEL

Kuier - - Speletjies -

vis 20 Feb. – 20 Maart

Wees en­toe­si­as­ties by die werk, want dan sal men­se jou re­spek­teer en er­ken­ning gee. Wees self­ver­se­kerd. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 A­pril

Dis tyd dat jy met ’n be­gro­ting be­gin werk om jou in­kom­ste te rek. Be­taal eers jou skuld en be­derf jou­self ag­ter­na. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0171)

bul 21 A­pril – 21 Mei

Jou ver­beel­ding werk oor­tyd en jy is in die reg­te bui om planne vir jou toe­koms te maak. Dit sal vrug­te af­werp. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0172)

twee­ling 22 Mei – 21 Ju­nie

Fo­kus op din­ge by die huis, want pro­ble­me met fa­mi­lie kort aan­dag. Sorg dat die ly­ne van kom­mu­ni­ka­sie oop is vir op­los­sings en om nu­we planne te be­raam. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0173)

kreef 22 Ju­nie – 23 Ju­lie

Suk­ses ge­beur nie oor­nag nie, maar daai blink i­dee van jou mag dalk net op die reg­te tyd kom. Hou moed. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0174)

Leeu 24 Ju­lie – 23 Aug.

Moe­nie jou­self ag­ter­hou nie. Jy staan in jou eie pad. Wees dap­per en jaag dít na wat jy nog al­tyd wou doen. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sep.

Sorg dat jy pro­fes­si­o­neel is, want dit sal jou loop­baan be­vor­der. ’n Nu­we pro­jek sal ’n po­si­tie­we ge­volg hê. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0176)

weeg­skaal 24 Sep. – 23 Okt.

Jy voel an­der se nood aan en help hul­le met hul pro­ble­me. Só help jy nie net an­der nie, dit ver­ryk jou ook en bring seëninge oor jou pad. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0177)

S­ker­pi­oen 24 Okt. – 22 Nov. boog­skut­ter 23 Nov. – 21 Des.

Jy het won­der­li­ke i­dees en prak­tie­se ma­nie­re om dit te be­reik. K­week goeie ma­nie­re en maak dit ’n ge­woon­te. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0179)

steen­bok 22 Des. – 20 Jan.

Wees toe­ge­wyd aan jou ge­lief­des so­dat hul­le weet jy gee om. Met jou in­sig kan jy waar­de­vol­le ad­vies gee. DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0180)

wa­ter­dra­er 21 Jan. – 19 Feb.

Gee jou ver­beel­ding vrye teu­els so­dat jy ’n nu­we uit­kyk op die le­we kan kry. Moe­nie in jou­self twy­fel nie. Jy het die ver­moë om jou doel­wit­te te be­reik. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0181)

Fo­kus al jou e­ner­gie op dit wat be­lang­rik is. Hou kop en wees vas­be­slo­te. Jy kan die din­ge wat jy be­geer, be­reik. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEF­DE: 083 914 0178)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.