Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - Speletjies -

1. Wat­ter geld­een­heid word deur die lan­de van die Eu­ro­pe­se U­nie ge­bruik?

2. Wat­ter land se rug­by­span dra geel truie met ’n bui­del­dier as em­bleem?

3. In wat­ter pro­vin­sie is Ma­f­a­di, Suid-A­fri­ka se hoog­ste berg­piek (3 450 m)?

4. Wat­ter A­fri­ka­land lê die naas­te aan Ant­ark­ti­ka?

5. Wat­ter pro­vin­si­a­le hoof­stad se by­naam is“Di­a­mant­stad”?

6. In wat­ter stad is die pre­si­dent se amps­wo­ning wat be­kend is as Mahlam­ba Nd­lop­fu?

7. Wat word skoen­lap­pers se lar­wes ge­noem?

8. Vol­tooi die uit­druk­king:“Hy het hul­le ge­wys waar __ _ _ _ die wor­tels be­gra­we het”.

9. Wat­ter van die mens se or­ga­ne word met di­a­li­se be­han­del?

10. Hoe­veel oog­tan­de het ’n mens?

11. Wat­ter per­soon se af­beel­ding ver­skyn van 2012 af op Suid-A­fri­ka se bank­no­te?

12. Waar­voor staan die af­kor­ting POTUS, wat na ’n land se staats­hoof ver­wys?

13. Wat­ter een van die aar­de se po­le is op ’n vas­te­land?

14. Tus­sen wat­ter twee o­se­a­ne lê Suid-A­fri­ka?

15. Wat­ter let­ter lê tus­sen Y en I op ’n re­ke­naar se sleu­tel­bord?

11

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.