VRAAG: Dié ge­wil­de a­ni­ma­sie­ka­rak­ter het groot, lang, groen ore.

Kuier - - Speletjies -

SKRYF SÓ IN: Vul die Fo­to­blok­raai kor­rek in, skryf die let­ters in die kleur­blok­ke neer en ge­bruik dit om die ant­woord op die vraag te ont­ra­fel. SMS die woord “KUI­ER” ge­volg deur jou ant­woord, naam en plek, as­ook Fo­to­blok­raai­nom­mer na 42508 voor 15 Maart 2017. Net een SMS (R1,50) per deel­ne­mer word toe­ge­laat. Die op­los­sing ver­skyn in die uit­ga­we van 5 A­pril 2017.

NET MEN­SE BIN­NE SA KAN DEELNEEM. DIE WENNER WAT GE­KIES WORD, MOET DIE OOR­SPRONK­LI­KE, VOLTOOIDE FO­TO­BLOK­RAAI EN HUL BESONDERHEDE VERSKAF. DIE SLUITINGSDATUM IS 15 MAART 2017. GEEN POSSTUKKE WORD MEER AS INSKRYWING AAN­VAAR NIE.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.