FA­CE­BOOK

Kuier - - Kuierhoekie -

Ek lees my nu­we uit­ga­we van Kui­er (8 Fe­bru­a­rie 2017) en kry op­nuut weer hoop. Dan­kie vir die in­spi­ren­de sto­ries. Dit lig ’n mens se siel so op wan­neer jy moed ver­loor. Hou so aan. ALESIA ANTHENE LOUW Ek het so­pas my Kui­er ge­koop en tot my ver­ba­sing kom ek af op die sto­rie van die ma wat haar­self, haar seun en haar twee­ling­seuns ge­skiet het ( Des­pe­ra­te ma se daad, 8 Fe­bru­a­rie 2017). En my tra­ne loop op­nuut soos ek dit hier in die bus sit en lees, want dit was my oor­le­de broer se dog­ter en my grootste maatjie. Ons was meer soos sus­ters as tan­nie en nig­gie. A­nee­sa was so ’n lief­de­vol­le mens en ’n reg­te men­se­mens. A­nee­sa, ek mis jou ver­skrik­lik en ek sal mooi om­sien na die twee­ling, Yu­suf en Ya­qoob. Jy en Wa­seem moet sag rus, my kind. Hier­die tan­nie van jou sal al­tyd lief wees vir jou. ZULEIGA SADICK

My vrou sê Kui­er is die e­nig­ste tyd­skrif wat die gla­mo­rous sy van bruin­men­se em­bra­ce. DEAN STUURMAN

So­dra Kui­er op die rak­ke is, koop ek dit on­mid­del­lik. Baie dan­kie vir ’n puik tyd­skrif. Ek is En­gels­spre­kend, maar ek koop niks an­ders as die Kui­er nie. Ge­se­ën­de dag vir al­mal en hou aan met die goeie werk. CAR­MEN CLAASSEN

Kui­er is die beste tyd­skrif wat ek nog ooit ge­lees het. My man het my met die Kui­er kom ver­ras toe dit die eer­ste keer op die rak­ke ver­skyn het. Van daai tyd af koop ek hom elke twee weke. Ek maak ook my eie re­sep­te­boek met die re­sep­te wat in die tyd­skrif ver­skyn en ek hou ook baie van die wen­ke. Ek sal siek raak as ek nie meer my Kui­er in die han­de kan kry nie. Hou so aan, Kui­er, jul­le is tops. SHARON FRANS

Ek het my Kui­er van­dag ont­vang. Wat ’n a­we­so­me Va­len­tyns­dag-uit­ga­we! Ek is am­per klaar ge­lees. Kui­er, jul­le is tops! CAR­MEN SAAYMAN ROSSOUW

Ek koop da­de­lik my Kui­er so­dra hy uit is, want ek soek hom in my huis. Dan­kie vir die lek­ker re­sep­te en wen­ke. DORA DU PREEZ Kui­er bly maar soos hul­le sê: Die beste in die wes­te. GLENDA PRINS

Dan­kie vir die twee won­der­li­ke CD’s van Bel­la en Ke­vin Booy­sen en Du­mi­sa­ni; ons ge­niet al­bei ter­deë. Net soos al die sto­ries, wen­ke en re­sep­te. Ons mans lees ook die tyd­skrif. JAN DOUGLAS, PORT ELIZABETH Kui­er is my beste maat, my siels­ge­noot, my al­les. Ek weet nie waar ek son­der jul in­spi­re­ren­de sto­ries, re­sep­te en wen­ke sou ge­wees het nie. MIILDRED CONRADIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.