Ant­woor­de ge­gee

Kuier - - Wenke -

Meng­warm wa­ter1 tee­le­pe­len drink Bo­vril ee­n­in ’n of glas twee lou- keer per dag vir dui­se­lig­heid en lig­hoof­dig­heid. HETTIE OLIVIER, MPUMALANGA Om ont­slae te raak van mie­re, gooi nail­po­lish re­mo­ver in die gat en sprin­kel daar waar hul­le rond­be­weeg. AN­NA GROOTBOOM, EER­STE­RI­VIER Smeer Han­dy An­dy aan die vlek­ke op jou wit plas­tiek­tuin­stel. Laat staan vir ’n ruk, skrop af met warm wa­ter en spoel af. MARTHA PIETERSE, RO­BERT­SON As jou stryk­ys­ter aan­ge­brand is, ge­bruik Mr Muscle Ea­sy Gel. Gooi ’n bie­tjie op ’n stuk­kie staal­wol en skuur dit af. Dit werk soos ’n bom. ERICA VAN WYK, WOLSELEY As jy suk­kel met mus­kie­te, meng ge­ly­ke de­le van die vol­gen­de: 100 ml wa­ter, 100 ml Det­tol en 1 – 3 drup­pels citro­nel­la-o­lie in ’n spuit­bot­tel. Spuit in die ka­mer of op jou lyf. Dis goedkoper as Doom en werk da­de­lik. SUZETTE VAN DER BERG, BLOEMFONTEIN Ge­bruik en­gi­ne cle­a­ner om van hard­nek­ki­ge o­lie­vlek­ke op oor­pak­ke ont­slae te raak. PATRICIA DAISEMAN, MACLEAR Spuit oond­rei­ni­ger op jou stoof en los ’n ruk­kie aan. Vee dan met ’n spon­sie skoon. WIL­MA KLEYN, GEORGE Vir wit kol­le, hou Selsun-sjam­poe oor­nag aan. Was af met Det­tol-seep. LAETITIA PETERSEN, PELICAN PARK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.