Skil­le

Kuier - - Wenke -

Kook jou skil­le saam met pap en af­val­stuk­kies hoen­der en vleis. Wan­neer dit sag is, gee dit vir jou hond of kat om te eet. Dis heil­saam en hou hul­le ge­sond. MAGGIE GIDLAN, MURRAYSBURG Smeer die bin­ne­kant van ’n pie­sang­skil aan jou tande; dit maak dit skoon. As jy dit ge­reeld ge­bruik, sal dit ’n ska­ke­ring lig­ter wees. SHANICE ENGELBRECHT, CLANWILLIAM Moe­nie jou aar­tap­pel­skil­le weg­gooi nie. Was goed af en braai in o­lie, dit maak ’n heer­li­ke peu­sel­hap­pie. AN­NA SWANEPOEL, PORT ELIZABETH Smeer die bin­ne­kant van ’n pie­sang­skil aan jou skoe­ne om dit te laat blink. ERISTENE HUSSELMAN, KATHU Ek gooi al­tyd ’n stuk­kie le­moen­skil in my pa­tat; dit gee dit so ’n lek­ker soet-suur smaak. ’n A­vo­ka­do­peer se skil is ook goed vir hak­ske­ne wat skurf is. MARIA CATHERINE LEWIS Smeer die bin­ne­kant van ’n pie­sang­skil aan jou plan­te. Dit sal dit ’n mooi glans gee en ge­sond laat lyk. CHARLOTTE VAN RENSBURG Vir wit­ter tande, smeer die bin­ne­kant van ’n le­moen­skil aan jou tande. Wag 3 – 5 mi­nu­te en bor­sel. KIM JAMES, EERSTERUST Gooi ’n stuk­kie ap­pel- of suur­le­moen­skil by jou tee vir ’n heer­li­ke geur. AUDREY LEIBRANDT, SIR LOWRYSPAS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.