Wen­ke ge­soek

Kuier - - Wenke -

Ek soek raad vir my han­de, my duim is seer on­der en daar kom knop­pe uit. Hoe kry ek die on­der­arms van kle­re wat hard ge­word het van roll on weer sag? Wat kan jy doen om jou kos te red as jy te veel sui­ker in­ge­gooi het? Wat kan jy ge­bruik as jou ba­ba man­gels het en ook ste­ke in die ore? Wat kan jy ge­bruik as jy ’n bles kry?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.