IET­SIE SOETS!

Dié ou guns­te­ling bly maar al­tyd ’n wen­ner. Jy kan dit e­ni­ge tyd van die jaar maak en ge­niet.

Kuier - - SOETTAND - DEur Ka­ren Hart

BROODPOEDING

Ge­noeg vir 6

BESTANDDELE

3 kop­pies melk 4 eet­le­pels bot­ter 3 ei­ers, ge­skei ½ kop­pie sui­ker ¼ tee­le­pel sout 1 tee­le­pel va­nil­la es­sen­ce 1 tee­le­pel ka­neel 4 dik snye brood, in blok­kie ge­sny (dis nie no­dig om die kor­sies af te sny nie) 4 eet­le­pels sui­ker 4 eet­le­pels ap­pel­koos­kon­fyt

METODE

Ver­hit die melk oor lae hit­te in ’n ka­strol. Voeg die bot­ter by en laat smelt. Haal die ka­strol van die stoof­plaat af en k­lits die ei­er­ge­le vin­nig by. Voeg die sui­ker, sout, va­nil­la es­sen­ce en ka­neel by. Rang­skik die brood­blok­kies in ’n ge­smeer­de, oond­vas­te bak. Giet die melk­meng­sel daar­oor en bak vir 30 mi­nu­te in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C. K­lits in­tus­sen die ei­er­wit­te en voeg 4 eet­le­pels sui­ker een vir een by. K­lits goed ná elke by­voe­ging. Haal die poe­ding uit die oond en stip met die ap­pel­koos­kon­fyt. S­kep die me­rin­gue bo-op. Ver­laag die oond­tem­pe­ra­tuur na 160°C en bak vir on­ge­veer 20 mi­nu­te lank of tot die me­rin­gue ’n mooi goue kleur het.

WENK:

Vir af­wis­se­ling kan jy ’n bie­tjie roos­wa­ter in die plek van va­nil­la es­sen­ce ge­bruik. Of die ge­ras­per­de skil van 1 suur­le­moen of le­moen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.