SKINNY

Kuier - - MODE -

Dié styl pas by die mees­te vroue – mits jy die reg­te kleur, leng­te en af­wer­king kies. ’n Don­ker kleur is baie vlei­end en een wat net bo die en­kels sit (an­kle gra­zers) is perfek as jy pe­ti­te is. Skinny je­ans, R179,95, Ac­ker­mans.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.