HOË MIDDEL

Kuier - - MODE -

Baie vroue ver­kies ’n je­ans met ’n hoë middel as hul­le ’n bie­tjie ek­stra vet­jies om die mid­del­lyf het. Die hoë middel sal dit ver­bloem en jou ma­er­der laat lyk. Dit moet net nie te styf sit nie. Skinny je­ans met ’n hoë mid­del­lyf, R169,99, Mr P­ri­ce.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.