KAAPSE TALENT OP SY BESTE!

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Veels ge­luk aan A­lis­tair I­zo­bel met sy s­how Mu­sic Al­la Kaap wat on­langs in on­der meer Gran­dWest aan­ge­bied is. Dit was van­jaar weer tops! En met Marc Lot­te­ring as MC, hoe dan nou an­ders. Van die top- plaas­li­ke kuns­te­naars wat die ver­hoog saam met A­lis­tair ge­deel het, was Ma­deegha An­ders, Emo A­dams en Garth Tay­lor wat die ge­hoor uit vol­le bors laat saam­sing het.

LINKS: Van die kuns­te­naars op die ver­hoog. BO: A­lis­tair I­zo­bel (links) saam met die ge­wil­de Ju­dy Bou­cher.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.