WORTELBROOD

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Le­wer 3 stan­daard-groot­te bro­de BESTANDDELE

3 kop­pies wor­tels, ge­ras­per 1½ kop­pie ont­pit­te da­dels, fyn­ge­kap 2½ kop­pies koek­meng­sel­vrug­te Ge­ras­per­de skil en sap van 1 le­moen 1 kop­pie sui­ker 1 kop­pie wa­ter 1 kop­pie o­lie 6 ei­ers, ge­klits 4 kop­pies koek­meel 2 tee­le­pels bak­poei­er 2 tee­le­pels koek­so­da 1 eet­le­pel fyn ka­neel ½ tee­le­pel gem­mer 1 tee­le­pel sout ½ tee­le­pel fyn na­el­tjies ½ tee­le­pel nut­meg (neut­mus­kaat), ge­ras­per

METODE

Plaas die wor­tels, da­dels, koek­meng­sel, le­moen­skil, sui­ker, wa­ter en o­lie saam in ’n ka­strol en bring oor ma­ti­ge hit­te tot kook­punt. Laat vir 5 mi­nu­te kook. Haal van die hit­te af en laat staan een­kant om af te koel. Roer die ei­ers by die wor­tel­meng­sel. Sif die droë bestanddele saam en voeg by. Voeg die le­moen­sap by en meng goed. S­kep in 3 ge­smeer­de stan­daard-groot­te brood­pan­ne­tjies en bak vir 1 uur in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C.

WENK:

Jy kan die wor­tel-en-vrug­te­meng­sel al die vo­ri­ge dag kook so­dat dit oor­nag kan af­koel. Dit spaar baie tyd.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.