Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - SPELETJIES -

1. Die af­kor­ting SARB staan vir Suid-Afrikaanse __ _ _ _ _ _ Bank. 2. Hoe­veel maan­de is daar in ’n hal­we de­ka­de? 3. In wat­ter jaar was die vo­ri­ge ver­kie­sing vir ’n ANC-pre­si­dent ge­hou? 4. Waar of vals: Hoe ho­ër ’n mens gaan, hoe war­mer word dit.

5. Vol­tooi die uit­druk­king:“Hy kry net __ _ _ _ vir dank”.

6. Wat­ter an­der pla­neet in ons son­ne­stel­sel is die naas­te aan die Aar­de? 7. Hoe­veel po­te het ’n huis­vlieg? 8. Wat­ter soort vrug­te is sul­ta­nas? 9. Wat­ter deel van ’n pad­da­vis­sie se lig­gaam val af wan­neer dit vol­was­se word?

10. Hoe­veel sye het die Groot Pi­ra­mi­de in E­gip­te se basis (on­der­kant)? 11. Wat­ter stof is NIE bio-af­breek­baar nie: a) Pa­pier b) Hout c) Plas­tiek 12. ’n Pa­trys­poort is ’n ven­ster in wat­ter soort ver­voer­mid­del? 13. Wat word die so­lie­de bui­ten­ste laag van die Aar­de ge­noem? 14. Wat­ter pro­vin­sie is die klein­ste: a) M­pu­ma­lan­ga b) Noord-Kaap of c) Gau­teng? 15. Waar of vals: Suid-A­fri­ka het in 2017 tien o­pen­ba­re va­kan­sie­dae.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.