NAAS­TE­DIENS:

St Jo­seph’s Ho­me is ’n tuis­te vir siek kin­ders

Kuier - - IN­HOUD - DEUR CHAR­MO­NI­QUE MEY­ER

A­haar an­der huis

Do­ra se fa­mi­lie van Bon­te­heu­wel het ge­reeld by die Ho­me be­soek kom af­lê om haar te sien. Hoe­wel sy dit baie daar ge­niet het, het sy ook ge­smag om na­we­ke by haar fa­mi­lie te kui­er, maar om­dat haar huis­li­ke om­stan­dig­he­de nie na wen­se was nie, moes sy al­tyd ag­ter­bly in die te­huis en toe­kyk hoe haar maat­jies huis toe gaan.

“Dit was vir my baie hart­seer as ie­mand huis toe gaan. Ek het al­tyd daar­die ver­mis­ting in my ge­had en kon eers my fa­mi­lie gaan be­soek toe ek ’n tie­ner was,”ver­tel Do­ra, wat haar le­we lank in ’n rol­stoel is.

Sy ver­tel dat haar toe­stand geen uit­da­ging vir haar bied nie om­dat dit al le­we is wat sy ken en daar­aan ge­woond is. l­mal het die een of an­der tyd ’n hel­pen­de hand no­dig. Want soms kan dit die ver­skil tus­sen le­we en dood be­te­ken.

Vir Do­ra Ross (60), oor­spronk­lik van Bon­te­heu­wel bui­te Kaap­stad, is dié hel­pen­de hand die St Jo­seph’s Ho­me in Mon­ta­na. Do­ra het op ses maan­de po­lio op­ge­doen en is op twee­ja­ri­ge ou­der­dom hier­heen ver­wys vir be­han­de­ling. Sy sou die vol­gen­de 16 jaar in dié te­huis deur­bring.

Die St Jo­seph’s Ho­me, wat in 1935 deur non­ne ge­stig is, ver­skaf ver­sor­ging en huis­ves­ting vir chro­nie­se siek kin­ders tus­sen die ou­der­dom­me van 0 –18 jaar.

Pa­si­ën­te wat nie siek ge­noeg is vir hos­pi­taal­be­han­de­ling nie, maar wat nog nie per­ma­nen­te tuis­be­han­de­ling kan ont­vang nie, word hier­heen ver­plaas.

Die meer­der­heid pa­si­ën­te kom van die Rooi Kruis-, Ty­ger­berg- en Groo­te S­chuur­hos­pi­ta­le. Die te­huis, wat voor­heen in P­hil­lip­pi be­gin is, is die e­nig­ste in die land wat 24 uur me­die­se sorg, in­ten­sie­we re­ha­bi­li­ta­sie en huis­ves­ting as­ook op­voe­ding vir min­der­be­voor­reg­te kin­ders met spe­si­a­le be­hoef­tes bied. S­kool­gaan­de pa­si­ën­te word by die skool op die per­seel in­ge­skryf.

Maar St Jo­seph’s het gou vir haar ’n tuis­te ge­word en sy het haar voe­te ge­vind.

“Die non­ne het die Ho­me vir ons soos ’n huis ge­maak waar ons ’n tuis­te kon vind. Die uit­stap­pies, par­ty­tjies, ge­sken­ke en Ou­kers­aand-diens­te was die heel bes­te,” voeg sy by.

In die te­huis het Do­ra ’n noue band met een van die non­ne ont­wik­kel en van­dag be­skou sy haar steeds as ’n twee­de ma.

Toe sy 18 word, moes sy die te­huis ver­laat. Die maat­skap­li­ke wer­kers het toe vir haar plek in ’n te­huis in Ha­no­ver Park ge­kry waar sy vir se­we jaar ge­woon het. Dié te­huis was nuut ge­bou en i­de­aal vir haar be­hoef­tes, maar Do­ra het ge­sorg dat sy te­rug­keer na St Jo­seph’s. Dié keer as ’n ont­vangs­da­me, wat van­dag al oor die der­tig jaar daar werk­saam is.

“Ten spy­te van my toe­stand en om­stan­dig­he­de het ek ’n goeie le­we ge­had. Ek is baie te­vre­de met dit wat ek het, in­slui­tend my 30-ja­ri­ge seun. Ek het nou my eie huis wat deur ’n oor­se­se sken­ker met be­hulp van ’n non ge­koop is en ek is dank­baar vir al­les,”sê Do­ra trots.

St Jo­seph’s het Do­ra ge­leer om nie te veel te ba­klei nie en te aan­vaar wat jy nie kan ver­an­der nie. Sy was ook ge­leer dat jy al­les deur die ge­na­de van God het.

“Rig jou oë na Bo en vra vir hulp ter­wyl jy glo,”be­moe­dig sy.

Dank­baar­heid kom by haar op, want din­ge kon an­ders vir haar ge­wees het.

TE­HUIS SE GOEIE WERK

En net soos Do­ra, is daar heel­par­ty pa­si­ën­te wat by St Jo­seph’s ver­sorg is en groot­ge­word het, wat ook hier werk.

Kui­er het met die ma­tro­ne, Aud­rey Gour­rah, ge­sels oor die im­pak wat hul­le het op men­se se le­wens.“Kin­ders is die hos­pi­taal se eer­ste pri­o­ri­teit en hul­le word by die skool in­te­greer en dít is wat St Jo­seph’s so u­niek maak,”sê sy.

Die te­huis het 140 kin­ders wat deur 101 per­so­neel­le­de ver­sorg word. Die per­so­neel be­staan uit fi­si­o­te­ra­peu­te, spraak­te­ra­peu­te, vry­wil­li­gers en ver­pleeg­sters, ad­mi­nis­tra­tie­we per­so­neel, tui­niers en skoon­ma­kers.

“Ons raak baie be­trok­ke by die kin­ders en ons ge­niet dit om di­rek met hul­le te werk. Die ver­pleeg­sters word nie baie rond­ge­skuif nie, want die pa­si­ënt moet aan hul­le ge­woond raak en an­ders­om. Die pa­si­ënt vorm ’n lief­de­vol­le band met die ver­pleeg- ster en dit be­vor­der die kind se toe­stand.

“Dit is baie hart­seer wan­neer ’n pa­si­ënt sterf. By­voor­beeld wan­neer ’n pa­si­ënt wat vir hos­pi­ce ca­re kom en sterf, word daar ’n ge­denk­diens ge­hou en daar­die kind bly vir e­wig in ons har­te,”sê Aud­rey hart­seer.

Hoe­wel die kin­ders vir lang tye by St Jo­seph’s bly, is dit baie be­lang­rik vir die kind om ook ’n band met hul ou­ers te be­hou. Die ma word aan­ge­moe­dig om voor die tyd te kom kyk waar die kind gaan bly.

“In­dien die fa­mi­lie die kind be­soek, word die ver­voer­kos­tes vir hul­le be­taal in ge­val­le waar dit fi­nan­si­eel sleg gaan, om se­ker te maak hul­le be­soek die kind. B­ly­plek word vir twee we­ke by die Ho­me moont­lik ge­maak en die ou­ers word dan op­ge­lei oor die kind se toe­stand en hoe om die kind te ver­sorg. Na­dat die fa­mi­lie die kind be­soek het, is die meer­der­heid baie ge­rus ge­stel oor die om­stan­dig­he­de waar­in die kind haar­self be­vind en voel dan po­si­tief en ge­mo­ti­veerd om die kind weer in die sorg van die Ho­me te laat.”

SPE­SI­A­LE SKEN­KING

Dit is St Jo­seph’s se be­leid om die kind se naas­te fa­mi­lie deel van die span te maak om­dat dit voor­de­lig vir die kind se toe­stand is.“Wan­neer daar geen be­soek aan die kind af­ge­lê word nie of waar die kind se ou­ers sterf, word maat­skap­li­ke wer­kers ge­na­der om die kind se naas­te fa­mi­lie op te spoor om te sorg vir pla­sing. Dit ge­beur ver­al met HIV-po­si­tie­we pa­si­ën­te,”sê Aud­rey, wat al vir tien jaar hier werk.

Sy sê kin­ders gaan ook vir kort pe­ri­o­des huis toe so­dra die hos­pi­taal be­vind dat die ou­ers in staat is om na die kind te kyk.

In­dien die kind se toe­stand ver­be­ter, word daar se­ke­re maat­re­ëls ge­tref voor­dat die kind per­ma­nent huis toe gaan.“So­dra al­les in plek is, ver­laat die kind die Ho­me en die ou­ers kry selfs kos­pak­kies, melk, nap­pies en kle­re waar moont­lik om die ou­ers te help. Maat­skap­li­ke wer­kers doen hier­die in­spek­sie en is ook ver­ant­woor­de­lik vir op­volg­werk na­dat die kind ont­slaan is.”

’n Groot uit­da­ging wat St Jo­seph’s mee moet de­al, is kin­ders wat in mo­tor­on­ge­luk­ke be­trok­ke was.“Die be­se­rings gaan meest­al met trau­ma­tic brain in­ju­ries ge­paard wat baie re­ha­bi­li­ta­sie be­vat. Die Wes-Kaap het geen re­ha­bi­li­ta­sie­fa­si­li­tei­te vir kin­ders met spe­si­a­le be­hoef­tes nie en dit is wat St Jo­seph so spe­si­aal maak.”Daar is geen dok­ters by die te­huis nie. In­dien pa­si­ën­te se toe­stand ver­er­ger, word hul­le te­rug in die hos­pi­taal se sorg ge­plaas. Pa­si­ën­te gaan ook hos­pi­taal toe vir check-ups.

St Jo­seph’s het van­jaar ’n sken­king van R46 mil­joen ont­vang van ’n bui­te­lan­der vir die op­gra­de­ring van die te­huis om dit meer ge­mak­lik en kin­der­vrien­de­lik te maak.

Die sken­ker wat ver­kies om a­no­niem te bly, is deur die te­huis se goeie track re­kord en ge­hal­te­diens ge­ïn­spi­reer.“Die sken­king het ’n le­wens­be­lang­ri­ke ver­skil ge­maak, want son­der fi­nan­sies kan die sorg nie voor­sien word nie,”sê Aud­rey.

“Ons het eint­lik so min ge­vra en toe kry ons hier­die on­ge­loof­li­ke sken­king wat met el­ke meet­ing ver­meer­der het. Dit was ver­stom­mend, oor­wel­di­gend en on­ge­loof­lik. Ons voel baie ge­ëerd,”sê T­hea Pat­ter­sen, di­rek­teur van St Jo­seph’s.

HOOF­FO­TO: Die St Jo­seph’s Ho­me se ma­tro­ne, Aud­rey Gou­rah, sê kin­ders is die te­huis se eer­ste pri­o­ri­teit.

REGS: ’n Ver­pleeg­ster ver­sorg een van die kin­ders by die St Jo­seph’s Ho­me. ON­DER: Aud­rey saam met Do­ra Ross, wat self in die te­huis ge­bly het en nou daar werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.