Blokraai

Kuier - - INHOUD -

DWARS 1. Ver­se­ker dat dit so sal wees (6) 7. Wel­rie­ken­de geur (5) 12. Lang, nou in­ham in kus (3) 13. Ge­sels­taal vir die dui­wel (4) 14. Kom­po­nis se werk (4) 15. Lig ge­wa­pen­de Duit­se rui­ters (5) 16. Baar­moe­ders (5) 17. Va­se vir be­wa­ring van as (4) 19. Ge­re­for­meerd (afk.) (3) 20. Do­ring­ag­ti­ge blom­me (4) 21. Deur on­der­te­ke­ning be­ves­tig (11) 25. Hy be­sit stem­reg (6) 27. Mej. Ma­rais (5) 30. Yster-gholf­stok se kop (3) 31. Hoen­der met kui­kens (8) 34. ’n Be­paal­de ruim­te of vlak (4) 36. Deel­ne­mers (7) 38. Af­stand tus­sen twee plek­ke (3) 39. Van al­le soor­te (8) 43. Man­ne­kloos­ter se hoof (5) 44. Kle­re laat aan­trek (6) 45. Al kou­en­de (6) 46. __ soos ’n kat oor ’n derm (4) AF 1. Kort van draad (6) 2. Ei­land (afk.) (3) 3. Nou­e­ri­ge straat in dorp (4) 4. Nie net­jies nie (5) 5. Ba­ba­bed­jie (6) 6. Tyd­per­ke van 100 jaar elk (4) 7. To­neel­speel­ster (7) 8. S­tuur­toe­stel­le ag­ter­aan bo­te (5) 9. Ver­set teen lands­o­wer­heid (6) 10. Hy’s dik en meel is bit­ter (4) 11. K­ri­sant of mei­sie (5) 18. S­mal plan­ke om pleis­te­ring ge­lyk te maak (4) 22. Hulp­mid­del wat ’n pro­bleem reg­stel of teen­werk (7) 23. K­le­ding­stuk wat on­der hemp ge­dra word (4) 24. Be­stand­deel in o­me­let (4) 26. K­le­re­ma­kers­ta­fel (6) 28. Sleep­ske­pe met plat bo­me vir ri­vie­re (3) 29. Suur­deeg (6) 30. Op die __ kom, ter spra­ke kom (5) 32. Min­de­re (5) 33. Dui ge­sa­ment­li­ke groep aan (5) 35. Eien­aar­di­ge (4) 37. Ty­de­li­ke seil­wo­ning (4) 40. Kluit­jies bak (3) 41. Rooms-Ka­to­lie­ke Kerk (afk.) (3) 42. Be­sin __ jy be­gin (3)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.