Wenke

Hier is raad vir koors­bla­re, olierige ha­re, mie­re en gog­gas en wenke met kom­kom­mer.

Kuier - - INHOUD -

As jy vis bak, plaas ’n hal­we ui en ’n tee­le­pel bor­rie in die o­lie ter­wyl dit warm word en bak die vis soos ge­woon­weg. Dit ver­wy­der die vis­reuk uit die huis. MAGDALENE BOOYSEN, RETRE­AT As jy nie lug­ver­fris­ser het nie, neem ’n leë spuit­bot­tel­tjie en gooi dit kwart vol met Sta-Soft. Vul met wa­ter, skud goed en spuit. CHRISTA VAN DER MER­WE, K­LERKS­DORP Knip leë roll-on re­fill sak­kies en plaas tus­sen jou kle­re. Dit sal jou kas baie lek­ker laat ruik. BELINDA PAPENFUS, PORT E­LI­ZA­BETH As jy pak­plek soek vir jou kom­ber­se in die so­mer, vou dit plat en stoor on­der jou ma­tras. DOROTHY DE KOCK, WITBANK Om heer­li­ke mas­hed po­ta­toes te maak, kook twee aar­tap­pels, twee wor­tels en een pa­tat saam en druk fyn. Geur met sout, nut­meg en bot­ter. Dis baie lek­ker. MARIE CROUSE, GE­OR­GE Om oop­ge­maak­te sak­kies soos ro­sy­ne, sui­ker, en­so­voorts ná ge­bruik toe te maak, ge­bruik bul­l­dog clips. Koop dit by PNA of CNA. SUEZETTE VAN ONSELEN, DUR­BAN­VIL­LE Draai die pun­te van jou pie­sang met cling wrap toe. Dit hou dit lan­ger vars. S­HA­RON VAN NIE­KERK, KUILS­RI­VIER Bot­tel­prop­pe is i­de­aal vir skil­ders wat klein hoe­veel­he­de verf wil meng. HESTER ABDINOR, KLERSDORP As jy koek­sis­ters maak, sit jou stroop in ’n (tin-)koek­blik en dan bin­ne nog ’n hou­er. Gooi heel­wat ys­blok­kies in die gro­ter blik, rond­om die stroop­blik voor jy dit in die ys­kas plaas. Só bly dit lan­ger koud en jou stroop hou ook lan­ger. TOMMY DRY, KEMPTON PARK Be­waar ei­ers met die skerp punt na on­der om te ver­se­ker dat die ei­er­geel in die middel van die ei­er bly en nie af­sak na die lug­bla­sie in die ron­de punt nie. TESSA CROTZ, BARKLY-WES Bloe­kom­o­lie help om vuil­heid op har­de­band­boe­ke te ver­wy­der as­ook taai­heid op bot­tels wan­neer e­ti­ket­te ver­wy­der is. E­LI­ZA­BETH RAS, P­RE­TO­RIA-NOORD Om groen groen­te se geur en kleur te ver­be­ter, voeg een tee­le­pel sui­ker by die wa­ter wan­neer dit kook. EUNICE A­DAMS, DELFT As jy geen fluff op ’n top of hemp wil hê nie, knoop dit toe in ’n kus­sing­sloop en was dan in die ma­sjien. NATALIE JEPTHTA, KUILS­RI­VIER As jy ’n ou braai­pan het wat nie meer werk nie, haal sy hand­vat­sels en die e­le­ment on­der af, dan ge­bruik jy dit vir ’n oond­bak om jou vleis, braai-aar­tap­pels, poe­ding ens. in te bak. Jy kan ook die dek­sel op­sit in­dien no­dig. JANET MINNAAR, ROBERTSON

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.