Hal­lo my Kui­er- men­se,

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Die laas­te paar weke was nie mak­lik vir my of die span nie. Trou­ens, dit het by tye maar rof ge­gaan. Ons het baie uit­ge­sien na die Lief­des­bal, want e­vents is een van die beste de­le van ons werk om­dat ons so wei­nig die ge­leent­heid kry om met ons le­sers te kui­er. Maar al­les het nie vol­gens plan ver­loop nie en ons kon nie al­mal te­vre­de s­tel nie.

Ons was teen die plan­ke, want die laas­te ding wat ons wil doen, is om ons le­sers te­leur te s­tel, want ons wil nooit hê jul­le moet voel jul­le kry nie waar­de vir jul geld nie. Ek is baie jam­mer en kan net vra dat jul­le ons nog ’n kans sal gee.

Maar ná so ’n te­leur­stel­ling, is Kui­er reg­tig die beste me­di­sy­ne. As din­ge sleg gaan, voel jy mos die erg­ste ge­beur net met jou en nie­mand ver­staan hoe jy voel nie. Dit was ek. Tot ek die Maan­dag op kan­toor in­ge­stap en ons aan hier­die uit­ga­we be­gin werk het.

Ons s­to­ries het my da­de­lik per­spek­tief ge­gee. Die te­leur­stel­ling van ’n event wat nie perfek uit­ge­werk het nie, is reg­tig nie­tig ver­ge­le­ke met al­les waar­deur S­ha­ne Wit­booi, Cla­ra Mey­er, Dar­ryn At­kins of An­gie-Lee Bai­ley al moes gaan! Dan­kie dat ons jul­le s­to­ries kon ver­tel, want dit laat my weer be­sef hoe dank­baar ek moet wees vir my le­we. Want al is dit nie perfek nie, kon dit so­veel er­ger ge­wees het.

Tot vol­gen­de keer,

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.