Toets jou al­ge­me­ne ken­nis

Kuier - - SPELETJIES -

1. Hoe­veel paar po­te het ’n ko­nin­gin­by? 2. Hoe­veel sye het die ver­keers­te­kens wat waar­sku­wings oor­dra? 3. uK­hahlam­ba is die i­siZu­lu-naam vir wat­ter berg­reeks? 4. Wat is die A­me­ri­ka­ners se naam vir “ta­ma­tie­sous”? 5. Wat­ter Suid-Afrikaanse u­ni­ver­si­teits­dorp is be­kend as die Ei­ke­stad?

6. Wat­ter ka­meel het twee bog­gels – Bak­trie­se ka­meel of dro­me­da­ris? 7. Hoe­veel de­le het die koei se maag? 8. Waar of vals: Suid-Afrika is een van die tien grootste A­fri­ka­lan­de. 9. Vol­tooi die uit­druk­king:“Ons is van __ _ _ _ _ _ _ na stuur­boord ge­stuur”. 10. Wie is die aan­bie­ders van RSG se pro­gram Mid­dag op RSG? 11. In wat­ter maand is Na­si­o­na­le Boom­plant­week? 12. Wat be­te­ken die i­siX­ho­sa-woord “en­ko­si”? 13. Wat­ter soort graan groei on­der die wa­ter? 14. Wat is pre­si­dent Do­nald Trump se vrou se naam? 15. Waar of vals: Daar is ses an­der on­af­hank­li­ke lan­de wat aan Suid-Afrika grens.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.