WAAROORWIL JY HÊ MOET ANDELINE SKRYF?

Kuier - - KUIERCOACH -

S­tuur ’n SMS met die woor­de KUI­ER COACH ge­volg deur jou vraag na 37172 (R1 per SMS), of s­tuur ’n e-pos na kui­er@kui­er.co.za met KUI­ER COACH in die on­der­werp­lyn.

’n Boek met raad oor wat groot­ou­ers kan ver­wag met die vol­tyd­se ver­sor­ging van hul kleinkinders en wat fo­kus op hoe om ver­skil­len­de kwes­sies te han­teer, is: Rai­sing Your C­hild­ren’s C­hild­ren: Help for Grand­pa­rents Rai­sing Grand-kids. Dit is ge­skryf deur Martha E­vans S­parks en is be­skik­baar by www.a­ma­zon.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.