FACEBOOK

Kuier - - KUIERHOEKIE -

Goei­e­dag Kui­er- per­so­neel. Kui­er is werk­lik ’n fan­tas­tie­se tyd­skrif. Dit is eg Suid-A­fri­kaans en baie ge­wild on­der ons Ka­pe­naars. Die nut­ti­ge prak­tie­se wen­ke is reg­tig van le­wen­snut en dis ge­ba­lan­seerd, want daar is iets vir al­mal. My moe­der (82) is ver­sot op haar guns­te­ling-tyd­skrif en vind dit on­mis­baar in haar huis. Ons huis­ge­sin loop dit ook nooit mis nie. DENZIL PETERSEN

Ek hou van die Kui­er- tyd­skrif, ver­al die wen­ke en re­sep­te, maar is baie te­leur­ge­steld in“Wat die hart van vol is”van 8 Maart 2017. Daar is men­se wat voor­gee hul­le ver­kon­dig die Woord en leef vir Je­sus en dan kruip hul­le weg ag­ter die Woord van God, maar daar is baie wie dit werk­lik uit lief­de vir Hom doen. Dit was reg­tig nie no­dig vir so ’n ne­ga­tie­we bood­skap nie. TALITHA VAN NIEKERK

Ons het die vol­gen­de vraag op Facebook ge­vra: Het jou kin­ders sel­fo­ne en op wat­ter ou­der­dom het jy dit vir hul­le ge­koop? Só het ons le­sers ge­ant­woord:

Glo dit of nie, my seun is van­jaar 18, maar het nog nooit ’n sel­foon ge­had nie.

My be­lof­te aan hom was, die dag as hy sy laas­te ma­triek­vak skryf, koop ek vir hom sy droom sel­foon. GERALDINE DEMINGO

My 8-ja­ri­ge het sy ta­blet met sy eie spaar­geld ge­koop. Die ar­me bloed­jie het heel­jaar lank sy R10’jies weg­ge­sit en De­sem­ber-maand sy eie ta­blet ge­koop. Maar hy wil net ga­mes op hê, niks an­der fie­ter­ja­sies nie. SHAHIEDA FLANDORP

Ek het vier seuns. My oud­ste seun het op 16 ’n foon ge­kry en my twee­de oud­ste eers op 18. Ek het ’n 9-ja­ri­ge en ’n 5-ja­ri­ge en hul­le sal eers op 16 ’n foon kry, want hul­le is nog te klein om nou al met sel­fo­ne rond te loop. ROQSHANAH FREDERICKS MORGAN

My dog­ter­tjie is vyf jaar oud en ver­le­de jaar vir haar ver­jaar­dag het ons vir haar ’n ta­blet ge­koop. Daar is net ’n da­ta­kaart in, so sy kan nie op­roe­pe maak nie en dit is

pa­rent pro­tected met ’n wag­woord, so sy speel net ga­mes en ge­bruik die le­ar­ning apps. MONIQUE AARON

My dog­ter word 10 in A­pril en sy wil graag ’n sel­foon hê, maar my man voel ons moet haar ver­ras met ’n kids ta­blet met e­du­ca­ti­o­nal apps. BONITA AFRIKA

My dog­ter word 11 en sy speel nog pop. Sy stel glad nie be­lang in ’n pho­ne nie. Ek is so bly daar­oor en sal vir haar een koop wan­neer sy ho­ër­skool toe gaan! LYNDALL KESNER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.