Kon­do­me

Kuier - - WENKE -

Ek smeer die o­lie van kon­do­me aan vir ar­tri­tis-pyn. CAROLINE JAFTA

Ge­bruik kon­do­me om jou CD’s mee skoon te maak. JACQUELINE A­DAMS

Ge­bruik die o­lie van kon­do­me om jou skoe­ne en boots mee skoon te maak. Dit laat dit mooi blink. DOMINICA BRUINTJIES, KAAPSTAD

Jy kan die o­lie ge­bruik vir jou ha­re. Dit be­vog­tig en laat jou ha­re met ’n glans. BEVERLEY VERS

Jy kan dit ge­bruik om jou ra­dio of sel­foon in te sit wan­neer jy gaan kamp en op die wa­ter is. Die kon­doom is wa­ter­dig. DEIDRE DREYER, KAAPSTAD

Jy kan die rek­kie-ge­deel­te ge­bruik om ’n po­ny­tail te maak. En as jy vir ’n na­week weg­gaan, ge­bruik dit om i­tems in te ver­voer – een vir sjam­poe, een vir con­di­ti­o­ner, een vir sho­wer gel as­ook skoon­maak­mid­dels soos Han­dy An­dy en op­was­mid­del. JEANNETTE GOOSEN, SPRINGS

Ge­bruik ’n kon­doom om jou kar se ty­res mee te po­lish. My broer doen dit en dit werk. ELLEN MATSCHEROTH, KAAPSTAD

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.