Wen­ke ge­soek

Kuier - - WENKE -

Hoe kry ek ’n swart e­lek­trie­se stoof wat bui­te ge­roes het, weer skoon? Ek soek raad vir rot­te in my pla­fon. Hul­le is so groot soos kat­te. Ek soek raad vir bu­ni­ons.

Ek jeuk par­ty­keer o­ral op my lig­gaam – dit voel soos rooi­mie­re on­der my vel. Gee raad as­se­blief. Wenk ge­soek vir plooie in die ge­sig. Ek soek raad vir las­ti­ge gei­tjies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.