VARK-EN-BOONTJIESKOTTEL

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 2 – 4

BESTANDDELE

300 g sto­we­vark­vleis 2 eet­le­pels son­ne­blom­o­lie 2 uie, grof­ge­kap 2 wor­tels in rin­ge­tjies ge­sny ’n Paar vars sa­lie­blaar­tjies of 1 tee­le­pel droë salie 1 blik­kie Mixed Be­ans, ge­drei­neer ½ blik ge­kap­te ta­ma­ties 1 kop­pie kook­wa­ter 1 K­norr C­hic­ken S­tock Pot Sout en vars­ge­maal­de swart­pe­per na smaak

METODE

Ver­hit die o­lie in ’n pot. S­moor die uie en die vleis saam tot bruin. Voeg nou die s­tock pot en wa­ter by die pot. Sit die dek­sel op en plaas in ’n voor­ver­hit­te oond van 160°C vir 30 mi­nu­te. Haal die pot uit die oond. Voeg die wor­tels, boon­tjies, ta­ma­ties, salie, sout en pe­per by en ’n bie­tjie wa­ter in­dien die pot te droog is. Plaas die dek­sel op en sit weer in die oond vir ’n ver­de­re 30 mi­nu­te. Be­dien met rys. 22 MAART 2017

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.