GRONDBOONTJIEBOTTER EN PIE­SANG BRÛLÉE-NA­GE­REG

Kuier - - IN DIE KOMBUIS -

Ge­noeg vir 6 – 8

BESTANDDELE

1 pak­kie sjo­ko­la­de-spys­ver­te­rings­koe­kies (di­ge­s­ti­ve bis­cuits) 100 g bot­ter, ge­smelt 1 hou­er­tjie room­kaas ½ kop­pie room ½ kop­pie maple sy­rup ½ kop­pie pe­a­nut but­ter 4 pie­sangs, in sky­we ge­sny ½ kop­pie strooi­sui­ker

METODE

Druk die koe­kies fyn en s­kep in ’n meng­bak. Roer die bot­ter by die koe­kie­krum­mels. Druk die kors vas in ’n tert­bord en ver­koel vir min­stens 30 mi­nu­te. Meng die room­kaas, room, pe­a­nut but­ter en maple sy­rup. S­kep die meng­sel in die voor­be­rei­de tert­kors. Pak die pie­sangs bo-op die vul­sel en s­prin­kel strooi­sui­ker bo-op. Skroei dan lig­gies met ’n blo­w­torch. Be­dien net­so of met ’n ruim s­kep va­nil­la­roomys.

WENK: As jy nie ’n blo­w­torch het nie, ska­kel die oond aan op grill op die hoog­ste tem­pe­ra­tuur. Plaas die tert op die boon­ste rak van die oond tot­dat die sui­ker ge­ka­ra­me­li­seer het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.