BEEF-EN-GROEN­TE-GE­REG

Kuier - - HUISKOK MET KOO -

Ge­noeg vir 4

BESTANDDELE

1 pak­kie (250 g) wor­tels, met stin­gel en al 1 but­ter­nut (bot­ter­skor­sie), op­ge­sny 4 baby mar­rows (murg­pam­poen­tjies), op­ge­sny 4 groen pat­ty­pans (vla­pam­poen­tjie), ge­hal­veer 500 g beef-gou­lash, in blok­kies ge­sny 8 ba­ba-aar­tap­pels, heel en met skil en al 1 tak­kie roos­ma­ryn, fyn­ge­kap 1 kop­pie wa­ter 1ui, fyn­ge­kap 2 eet­le­pels o­lyf­o­lie 1 tee­le­pel BBQ-spe­se­rye 1 tee­le­pel fyn knof­fel Sout en pe­per na smaak

METODE

Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die ui en knof­fel tot sag. Geur die vleis, voeg by die pan en ver­bruin. Voeg die wa­ter, ge­volg deur die roos­ma­ryn en BBQspe­se­rye by en laat prut vir on­ge­veer 40 mi­nu­te. Wan­neer die vleis gaar is, voeg al die groen­te by en geur met sout en pe­per. Voeg nog ’n bie­tjie wa­ter by in­dien no­dig en laat prut tot die groen­te sag is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.