MINCE FETTUCCINE MET TA­MA­TIE EN BASIL

Kuier - - HUISKOK MET KOO -

Ge­noeg vir 4 – 6

BESTANDDELE

500 g mince 1 pak (500 g) fettuccine 1 x 175 g-hou­er ker­sie­ta­ma­ties 2 x klein sak­kies ta­ma­tie­pas­ta 2 uie, fyn­ge­kap 1 eet­le­pel fyn knof­fel 4 eet­le­pels sui­ker 1 groen soet­ris­sie, fyn­ge­kap 2 eet­le­pels o­lie ’n Hand­vol vars ba­sil­bla­re, fyn­ge­kap Sout en pe­per na smaak

METODE

Ver­hit die o­lie in ’n pan en voeg die uie, ta­ma­ties, knof­fel en soet­ris­sie by. Voeg ’n bie­tjie wa­ter by en braai tot sag. Voeg dan die ta­ma­tie­pas­ta en sui­ker by, ge­volg deur die mince. Kook saam vir 10 mi­nu­te. Geur met sout en pe­per en voeg die helf­te van die ba­sil­bla­re by. Kook die fettuccine vol­gens die in­struk­sies op die pak­kie en drei­neer wan­neer gaar. Meng die mince-meng­sel saam met die pasta en gar­neer met die res van die ba­sil­bla­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.