HOEN­DER-EN-WILDERYS-SKOT­TEL

Kuier - - HUISKOK MET KOO -

Ge­noeg vir 6 – 8

BESTANDDELE

8 hoen­der­dye 2 wor­tels, in rin­ge ge­sny 1 kop­pie ert­jies 8 sam­pi­oe­ne, in sky­fies ge­sny 2 kop­pies rou wilderys 3 tak­kies roos­ma­ryn, fyn­ge­kap 1 tee­le­pel fyn knof­fel 2 eet­le­pels hoen­der­spe­se­rye 2 eet­le­pels o­lie 3 kop­pies warm wa­ter Sout en pe­per na smaak

METODE

Ver­hit die o­lie in ’n pan. Geur die hoen­der met die spe­se­rye en sout en pe­per en ver­bruin. Giet die rou rys in ’n oond­bak en pak die hoen­der bo-op. Giet die pan­sap­pe bo-oor. Voeg die wor­tels, roos­ma­ryn, knof­fel, sam­pi­oe­ne en wa­ter by, sit die bak se dek­sel op en bak vir 1 uur in ’n voor­ver­hit­te oond van 180°C. Haal die bak uit en voeg die ert­jies by. Bak vir 10 – 20 mi­nu­te tot die dis droog is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.