EIER-GEBRAAIDE RYS MET ERT­JIES EN BOON­TJIES

Kuier - - HUISKOK MET KOO -

Ge­noeg vir 4

BESTANDDELE

1 blik­kie (410 g) KOO F­resh Gar­den Pe­as in B­ri­ne 1 blik­kie (410 g) KOO Red Kid­ney Be­ans in B­ri­ne 2 kop­pies gaar rys 4 ei­ers, ge­klits 1 eet­le­pel tie­mie, fyn­ge­kap ½ rooi soet­ris­sie, in blok­kies ge­sny 1 eet­le­pel o­lie 1 ui, fyn­ge­kap Sout en pe­per na smaak

METODE

Ver­hit die o­lie in ’n pan. Braai die uie, tie­mie en soet­ris­sie tot sag. Voeg die gaar rys, ert­jies en boon­tjies by en laat deur­kook. Skuif dié meng­sel na die een­kant van die pan en giet die ge­klits­te ei­ers in die an­der­kant van die pan. Laat die eier eers ’n bie­tjie gaar kook in die pan, voor­dat jy alles meng. Geur met sout en pe­per en laat deur­kook.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.