Le­we op pla­neet aar­de:

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

Ons pla­neet is so­ver be­kend as die e­nig­ste een in die son­ne­stel­sel wat le­wen­de spe­sies kan huis­ves. Dis die e­nig­ste pla­neet waar daar le­we is: Waar men­se, plan­te, die­re en in­sek­te (en e­ni­ge an­der vorm van le­we) kan oor­leef.

NASA is tans op­soek na an­der pla­ne­te in die heel­al wat ook le­we kan huis­ves en pla­ne­te soort­ge­lyk aan die aar­de word voor­du­rend ont­dek, maar daar was nog nie een wat pre­sies soos ons pla­neet is nie.

Die aar­de se at­mos­feer is eg­ter die e­nig­ste een met suur­stof – so­wat 21%. Ver­der be­staan die aar­de se at­mos­feer uit 78% stik­stof en 1% an­der gas­se.

Die aar­de het ook vars wa­ter om te drink. En dank­sy swaar­te­krag, bly ons voe­te plat op die aar­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.