die o­se­a­ne

Kuier - - JOU KIND EN SKOOL -

Eint­lik is daar net een aan­een­lo­pen­de o­se­aan reg­oor die wê­reld, maar dit word in vyf ver­deel: S­til­le, At­lan­ties, In­dies, Ark­ties en Ant­ark­ties.

Die grootste een, die S­til­le O­se­aan, is gro­ter as ál die land­mas­sas saam en op sy breed­ste plek strek dit am­per half­pad om die aar­de.

’n Baie groot deel van die Ark­tie­se O­se­aan (Noor­de­li­ke Ys­see) is per­ma­nent be­vries, maar dit ont­vries nou ge­lei­de­lik.

Die Ant­ark­tie­se O­se­aan is die klein­ste en dis rond­om die kon­ti­nent Ant­ark­ti­ka (Suid­pool). Hier­die o­se­aan (Sui­de­li­ke Ys­see) is baie koud en is in die win­ter­maan­de, ver­al na­by Ant­ark­ti­ka, be­vro­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.