Wen­ke

Kuier - - MODE -

Dra jou guns­te­ling maxi-rok met ’n ge­brei­de car­di­gan daar­by as die weer bie­tjie koel is. Jy sal steeds die rok se pa­troon kan sien.

Kry meer nut uit jou tu­niek deur dit met leg­gings te dra.

’n Serp is veel­sy­dig en kom soms han­dig te pas. Jy kan dit by­voor­beeld as ’n kop­band in­span vir daai bad hair day of dra­peer dit oor jou skou­ers as ’n tja­lie (shawl).

Leg­gings, R69,99, Mr P­ri­ce. Rok, R270, Ex­act. Pumps, R119,99, Mr P­ri­ce. Oor­bel­le, R70, Re­fi­ne­ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.